Luke 10 Transformation
Prayer Initiatives
Recommended Books

 

Home About Us Relevant Websites News Downloads
Recommended Books

Awaken the Watchmen booklet

 Guidelines and models on 24/7 Prayer. A must for someone planning to start a 24/7 Prayer Watch.

Price: R10

Order from: Jericho Walls Prayer Network
Telnr: +27 12 365 3213
Fax: +27 12 365 3214
Email: info@jwipn.com

Die krag van gebed in die werkplek

 Gelowiges besef nie altyd wat 'n magtige wapen hulle tot hulle beskikking het nie: die mag van gesprek met God. God hoor, en Hy luister regtig. En Hy gebruik Sy gebedstryders om die wêreld te verander.

Met die KRAG VAN GEBED IN DIE WERKPLEK bied Bennie Mostert 'n praktiese sakpas-handleiding tot gebed vir mense wat in hul werkomgewing 'n Goddelike verskil teweeg wil bring.

Skrywer: Bennie Mostert
Uitgewer: CUM

DIE KRUISWEG, Writer: Roy Hession, Publishers: Carpe Diem

 Bennie Mostert:
Met die lees van Die Kruisweg het ek 'n nuwe pad met die Here begin loop. Die krag van die Gees van God wat in my begin werk het, het my verstom.

Deur die jare wanneer ek gesoek het na groter geestelike krag het ek teruggegaan na Die Kruisweg toe. Die boodskap, dat ons in die lig moet lewe en dat Jesus alleen die antwoord is, het my telkens gelei na 'n nuwe lewe van oorwinning.

Miljoene mense se lewens is deur die boodskap van hierdie boek verander. En jou lewe sal ook verander as jy dit lees en die waarheid daarvan in jou lewe toepas.

Skrywer: Roy Hession
Uitgewers: Carpe Diem Media, www.carpediem.co.za

Doelgerigte Gebed, Skrywer: Bennie Mostert, Uitgewer: CUM

 'n Praktiese handleiding vir 'n vervullende gebedslewe. Die boek het as doelwit om gelowiges, oud en jonk, te help om baie vorme en fasette van gebed op 'n baie dieper vlak te ontdek en te beleef.

Skrywer: Bennie Mostert

Uitgewers: CUM

How to discern the voice and work of the Holy Spirit and How to know the will of God, Booklet

 Guidelines for Christians to differentiate between the leading of the Holy Spirit and the deception and lies of satan.

Writer: Bennie Mostert

Price: R5

Order from: Jericho Walls Prayer Network
Telnr.: +27 12 3653213
Fax: +27 12 365 3214
Email: info@jwipn.com

MAN VAN GOD, Skrywer: Bennie Mostert, Uitgewer: CUM

 Manne wat 'n verskil maak.

Dit is duidelik dat die Heilige Gees mans terugroep na God toe: om hulle posisies as mans en as vaders voor God in te neem. En die wonderlike ding is dat die mans reageer, opstaan en hierdie posisies weer voor God begin inneem.

Die doel van hierdie boek is om riglyne te gee vir mans wat graag 'n man van God wil wees, om 'n vader te wees soos die Vader dit begeer.

God begeer vir ons om van aangesig tot aangesig met Hom te leef. Hy het ons gekies om Sy vriende te wees. Hy wil Sy droom vir ons aan ons bekendmaak en ons gebruik om die wereld te verander, beginnende deur heilig te leef, mans vir ons vroue te wees, en vaders vir ons kinders.

Bennie Mostert se gebed die afgelope jare vir homself en deur hierdie boek ook vir jou, is die gebed van John Wesley: 'Lord, let me not live to be useless'.

Skrywer: Bennie Mostert
Uitgewers: CUM, www.cum.co.za

PRAYING WITH PURPOSE, Writer: Bennie Mostert, Publishers: CUM

 Putting prayer into practice is the main focus of Praying with Purpose. Bennie Mostert firmly believes that you learn to pray by praying. He presents practical guidelines on 40 different topics, each with an assortment of relevant Scripture verses.
A study guide on each topic directs you toward a more meaningful prayer life.

Writer: Bennie Mostert

Publishers: CUM

AFRIKAANS VERSION: DOELGERIGTE GEBED

Secrets of a Prayer Warrior, Derek Prince

 A definite guide to effective, life-changing prayer, helping you to cultivate a new life as one of God's prayer warriors.

It also answers these essential questions and more:
- How can I be certain my prayers will be answered?
- How can I discover God's will for my life?
- How can I pray confidently?
- What is my authority in Christ through prayer?
- How can I be sure my prayers are biblical?
- What is the nature and purpose of prayer?
- What is the purpose of fasint and how does it relate to prayer?
- What is intercessory prayer?

Writer: Derek Prince
Publisher: Chosen, a division of Baker Publishing Group

THE CALVARY ROAD, Writer: Roy Hession, Available at OM Books

 Exploring Christianity, with chapters on brokenness, cups running over, revival in the home, etc.

Writer: Roy Hession, 111pp

'I believe that THE CALVARY ROAD is one of the most important and strategic books in the history of the Church' - George Verwer (Founder, OM)

Available at OM Books, sales@ombooks.org www.ombooks.org

THE IMITATION OF CHRIST, Writer: Thomas a Kempis, Publishers: Hendrickson Christian Classics

 With thoughtful and practical meditations, the writer focuses clearly on Christ's life and teachings, point the way to daily discipleship that draws Christians ever closer to the mind of God.

'This is the most widely published and read book on Spirituality in our tradition' - Eugene Peterson

Writer: Thomas a Kempis, 160pp

Publishers: Hendrickson Christian Classics


The power of Fasting and Prayer booklet, Writers: Bennie Mostert and Peet Grobbelaar

 Practical principles of prayer and fasting for today.

Writers: Bennie Mostert and Peet Grobbelaar

Price: R5

Available in English and Afrikaans

Order from: Jericho Walls Prayer Network
Telnr.: +27 12 365 3213
Fax: +27 12 365 3214
Email: info@jwipn.com

THE POWER OF INTERCESSION, Writer: Bennie Mostert, Publishers: Carpe Diem

 DISCOVER YOUR CALLING TO INTERCEDE WITH GOD FOR OTHERS

In The power of Intercession...
1) Bennie Mostert explains the difference between prayer and intercession,
2) he gives guidelines towards a deeper understanding of the prayer responsibility of the church, and
3) motivates believers to go and stand before God, so that the lost can be saved.

Writer: Bennie Mostert, 166pp
Publisher: Carpe Diem Media, www.carpediem.co.za

Afrikaans Version: Die Krag van Intersessie

Verander jou wêreld deur Gebed - antwoorde op 100 vrae wat gelowiges vra

 Sal God na my ook luister?
Wat moet ek doen as ek nie lus het om te bid nie?
Wat beteken dit om in Jesus se Naam te bid?
Wat keer dat ek antwoorde kry op my gebede?
Hoe bid ek vir 'n uur sonder om te herhaal?

Bennie Mostert se klassieke werk oor gebed het oor meer as 'n dekade vir tienduisende gelowiges gehelp. Hierdie hersiene uitgawe van Verander jou wêreld deur gebed gee nou ook antwoorde op 100 vrae wat gelowiges vra.

Skrywer: Bennie Mostert
Uitgewers: Carpe Diem

Wanneer God kom, Skrywer: Bennie Mostert

 Die 1857 - 1862 herlewing was die derde groot evangeliese wêreldwye herlewing oor die afgelope 300 jaar (1700-2010).

Die impak van hierdie herlewing kan vandag nog wêreldwyd gesien word.

In 1860 het hierdie herlewing soos 'n golf oor Suid-Afrika gebreek en mense van die meeste kulture en taalgroepe in die land is daardeur beïnvloed.

Die doel van hierdie kort beskrywing is 'n poging om iets deur te gee van die omvang en effek van hierdie herlewing.

Prys: R10

Bestel by: Jerigo Mure Gebedsnetwerk
Telnr: +27 12 365 3213
Faks: 086 594 0565
E-pos: fin@jwipn.com


Wanneer God mense nuut maak, Skrywer: Bennie Mostert, Uitgewers: CUM

 Herlewings wat nasies verander het.
Ons in Suid-Afrika beleef 'n moeilike tyd en die kerk is onder groot druk. Keer op keer was daar soortgelyke situasies in die geskiedenis. Mense het desperaat tot God begin roep. En dan het God gekom...
In hierdie boek word aandag gegee aan meer as 40 sulke herlewings.
Mag die lees hiervan 'n diep verlange in jou hart bring na 'n kragtige uitstorting van die Heilige Gees op die kerk.

Prys: R100.00

Bestel by: Jerigo Mure Gebedsnetwerk
Telnr: +27 12 365 3213
Faks: 086 594 0565
E-pos: fin@jwipn.com

When God comes, Writer: Bennie Mostert

 The 1857 - 1862 revival was the third greatest evangelical worldwide revival over the past 300 years (1700 - 2010).
The impact of it can still be seen today.

This revival came like a mighty wave in 1860, covering South Africa, influencing people of most cultures and languages in the country.

The purpose of this booklet is to share something about the extent, influence and result of this revival.

Price: R10

Order from: Jericho Walls Prayer Network
Telnr: +27 12 365 3213
Fax: 086 594 0565
Email: fin@jwipn.com

WHEN HEAVEN IS SILENT, Writer: Ron Dunn, Publishers: Authentic Media

 The author's personal experiences of tragedy and depression are woven into his detailed studies of Jacob's wrestling with the angel, Job's catalogue of sufferings and King David's disappointments among many other examples.

He encourages you that, although you may cry out as Jesus did on the cross, God will never abandon you.

Writer: Ron Dunn, 183pp
Publishers: Authentic Media, www.authenticmedia.co.uk

     
Copyright©2007. All rights reserved
Best Browser - Internet Explorer 6; Resolution -800x600

Designed and hosted by
Interexcel - Web Design and web site design are the specialists of this Pretoria based company.
Questions or problems regarding this web site should be directed to webmaster@interexcel.co.za